George Carlin

George Carlin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Denis Patrick Carlin
Geboorte (1937-05-12)12 Mei 1937
Manhattan, New York, Verenigde State
Sterfte 22 Junie 2008 (op 71)
Santa Monica, Kalifnornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Kelly Carlin
Beroep(e) Komediant, akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1956–2008
Webwerf georgecarlin.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Denis Patrick Carlin (12 Mei 1937 – 22 Junie 2008 Santa Monica) was 'n Amerikaanse komediant, akteur en dagbladskrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bill & Ted's Excellent Adventure (1989) en Dogma (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy